Handel in die Indiese Oseaan

Handel in die Indiese Oseaan het 'n belangrike rol in die geskiedenis gespeel, en was 'n belangrike skakel in die Oos–Wesruilhandel. Langafstandhandel in dhows en seilbote maak dit 'n dinamiese sone van interaksie tussen volke, kulture en beskawings wat strek van Java in die Ooste tot by Zanzibar en Mombasa in die Weste. Stede en state op die Indiese Oseaankus het tweepartydig gestaan, hulle het na buite via die oseaan sowel as na die binneland hulle eie belange gehandhaaf en beskerm.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search